Wednesday, April 20, 2016

wee die dag
wanneer die liefde se oog
skielik sien
in plaas van kyk
wanneer sagte kleure
helder verblind
die heuningdrup
taai kleef aan tong
en onverwagse gifwoorde spoeg
wee die dag
wanneer die onskuldige huppel
langsaam trap
swaarvoetig sleep na more
en gister nie kan vergeet
wee die dag
wanneer die liefde
so vassteek

Thursday, March 10, 2016

jy het laasnag weer kom kuier
en saam deur al die ou argiewe geblaai

ons het sorgvry gelag
jou oe was weer sag

en ek was jonk
en ongeskond

Friday, March 4, 2016

punch.

get up.

repeat.

punch.

get up.

repeat.

punch.

get up.

repeat.

Wednesday, March 2, 2016

en toe sweer
die waarheid
na die oppervlak
en wurm
'n wriemelende warboel
verskuilde gedagtes
skuimend
na vore

Monday, February 29, 2016

Hades ripped her
from the underworld
as Persephone bent over
to pluck a flower
and all innocence was lost.

Aphrodite cried
a silent death.

The winter's waiting had begun.

When innocence dies
it cannot be revived.

Friday, February 26, 2016

maybe in time
my clenched fists
protecting my vulnerability
will unfold again
to receive
fight.

take back three steps.

turn around.

walk away.

close the door.

cringe.