Tuesday, February 16, 2016

ek dwaal in donker strate
soekend
verlate
ek dwaal
met uitgehongerde honde
hoopvol snuiftend
dorstig
ek dwaal
'n lewe
soos 'n kraan
wat aanhoudend drup
op dieselfde gat

No comments:

Post a Comment